Vanaand raak ons lekker fu*ktup
Spuit champagne teen die dak
Krap lyne op die boek rak
Ja vanaand raak ons lekker fu*ktup
Vanaand raak ons lekker fu*ktup
Vodka en lemoensap
pille en poeiers in die sak
Ja vanaand raak ons lekker fu*ktup
Vanaand raak ons lekker fu*ktup
spuit champagne teen die dak
Krap lyne op die boek rak
Ja vanaand raak ons lekker fu*ktup
Vanaand raak ons lekker fu*ktup
Vodka en lemoensap
Pille en poeiers in die sak
Ja vanaand raak ons lekker fu*ktup
Party tot jou kop pyn
Party met rooi wyn
Party met n catlyn
Dans tot die son skyn
Rook tot jou long hell
Snuif tot jou neus pyn
Suip lat jou mond skuim
Bong slat my oog blou
Wag oh wag af van my se lang gang
Hande teen die muur om te keer lat ek val ja ek sink meer glase as die Titanic, vat n cup organic en begin te panic
Nee oh joh wattefok gan hie aan geen fokken klere net girls op die vloer ja sukkel met die hoofpyn stukkend in die sonskyn breek hier van die onkruid vat nog n brannewyn
Vanaand raak ons lekker fu*ktup
Vodka en lemoensap
Pille en poeiers in die sak
Ja vanaand raak ons lekker fu*ktup
Vanaand raak ons
Vanaand raak ons
Vanaand raak ons.......
Ja vanaand raak ons lekker fu*ktup
Spuit champagne teen die dak
Krap lyne op die boek rak
Ja vanaand raak ons lekker fu*ktup
Vanaand raak ons lekker fu*ktup
Vodka en lemoensap
Pille en poeiers in die sak
Ja vanaand raak ons lekker fu*ktup
Party tot jou kop pyn pyn pyn
Party tot jou kop pyn
Dans tot jou op styg met jou mond vol wyn
Coke en cane lat dit lyk jy loop skuins
Vat n shot vir die pyn vat n sluk vir die dors
Kry n org vir die lyn tot jou brein ontplof
Lat ons nou party man lang joints an die gang
Rooi lippies op die wang lek af af lekker man wag wag waars org lyne met die drank en die drugs sluk hoes medisyne tot jy leen teen die kas
Hier't n spaceship nou net geland op die gras
Dis Elon musk want dis nice to vat
Hier't n space cadet nou net geland op die gras
Dis Elon musk want dis nice to vat
Vanaand raak ons lekker fu*ktup
Spuit champagne teen die dak
Krap lyne op die boek rak
Ja vanaand raak ons lekker fu*ktup
Vanaand raak ons lekker fu*ktup vodka en lemoensap
Pille en poeiers in die sak
Ja vanaand raak ons lekker fu*ktup
Vanaand raak ons lekker fu*ktup
Spuit champagne teen die dak
Krap lyne op die boek rak
Ja vanaand raak ons lekker fu*ktup
Vanaand raak ons lekker fu*ktup spuit champagne teen die dak
Krap lyne op die boek rak
Ja vanaand raak ons lekker fu*ktup......