Synth Peter - lekke fucked up lyrics

Published

0 190 0

Synth Peter - lekke fucked up lyrics

Vanaand raak ons lekker fu*ktup Spuit champagne teen die dak Krap lyne op die boek rak Ja vanaand raak ons lekker fu*ktup Vanaand raak ons lekker fu*ktup Vodka en lemoensap pille en poeiers in die sak Ja vanaand raak ons lekker fu*ktup Vanaand raak ons lekker fu*ktup spuit champagne teen die dak Krap lyne op die boek rak Ja vanaand raak ons lekker fu*ktup Vanaand raak ons lekker fu*ktup Vodka en lemoensap Pille en poeiers in die sak Ja vanaand raak ons lekker fu*ktup Party tot jou kop pyn Party met rooi wyn Party met n catlyn Dans tot die son skyn Rook tot jou long hell Snuif tot jou neus pyn Suip lat jou mond skuim Bong slat my oog blou Wag oh wag af van my se lang gang Hande teen die muur om te keer lat ek val ja ek sink meer glase as die Titanic, vat n cup organic en begin te panic Nee oh joh wattefok gan hie aan geen fokken klere net girls op die vloer ja sukkel met die hoofpyn stukkend in die sonskyn breek hier van die onkruid vat nog n brannewyn Vanaand raak ons lekker fu*ktup Vodka en lemoensap Pille en poeiers in die sak Ja vanaand raak ons lekker fu*ktup Vanaand raak ons Vanaand raak ons Vanaand raak ons....... Ja vanaand raak ons lekker fu*ktup Spuit champagne teen die dak Krap lyne op die boek rak Ja vanaand raak ons lekker fu*ktup Vanaand raak ons lekker fu*ktup Vodka en lemoensap Pille en poeiers in die sak Ja vanaand raak ons lekker fu*ktup Party tot jou kop pyn pyn pyn Party tot jou kop pyn Dans tot jou op styg met jou mond vol wyn Coke en cane lat dit lyk jy loop skuins Vat n shot vir die pyn vat n sluk vir die dors Kry n org vir die lyn tot jou brein ontplof Lat ons nou party man lang joints an die gang Rooi lippies op die wang lek af af lekker man wag wag waars org lyne met die drank en die drugs sluk hoes medisyne tot jy leen teen die kas Hier't n spaceship nou net geland op die gras Dis Elon musk want dis nice to vat Hier't n space cadet nou net geland op die gras Dis Elon musk want dis nice to vat Vanaand raak ons lekker fu*ktup Spuit champagne teen die dak Krap lyne op die boek rak Ja vanaand raak ons lekker fu*ktup Vanaand raak ons lekker fu*ktup vodka en lemoensap Pille en poeiers in die sak Ja vanaand raak ons lekker fu*ktup Vanaand raak ons lekker fu*ktup Spuit champagne teen die dak Krap lyne op die boek rak Ja vanaand raak ons lekker fu*ktup Vanaand raak ons lekker fu*ktup spuit champagne teen die dak Krap lyne op die boek rak Ja vanaand raak ons lekker fu*ktup......

You need to sign in for commenting.
No comments yet.