Karen Zoid - Waansin lyrics

Published

0 322 0

Karen Zoid - Waansin lyrics

Nog 'n statement, nog 'n lang goodbye Nog 'n antwoord, nog 'n brief my skat Lees die storie, in die aandkoerant O my fok, o my lieweland Waansin, waansin Is dit ons onsin? Onsin, onsin Dit is waansin Jy sê dis vryheid van spraak Ek hoor net vryheid van wraak Jy noem dit vryheid van spraak Ek hoor net vryheid van Waansin, waansin Is dit ons onsin? Onsin, onsin Dit is waansin Waansin, waansin Is dit ons onsin? Onsin, onsin Dit is waansin Ooh dit is waansin Ooh dit is waansin Nog 'n statement, nog 'n lang goodbye Nog 'n antwoord Jy sê dis vryheid van spraak Ek hoor net vryheid van wraak Jy noem dit vryheid van spraak Ek hoor net vryheid van Waansin, waansin Is dit ons onsin? Onsin, onsin Dit is waansin Waansin, waansin Is dit ons onsin? Onsin, onsin Dit is waansin Waansin, waansin Is dit ons onsin? Onsin, onsin Dit is waansin Waansin, waansin Is dit ons onsin? Onsin, onsin Dit is waansin, waansin, waansin

You need to sign in for commenting.
No comments yet.