Karen Zoid - Vir Liefde lyrics

Published

0 235 0

Karen Zoid - Vir Liefde lyrics

Woedend waai die wind vanaand Bly maar in die linker baan Wolke breek en stort n traan Tvs kondig oorlog aan Daar's so min wat ek verstaan Al my kennis het vergaan Die snelweg het n donker maan Deesdae stel ek net belang in liefde Wie is ek sonder liefde Wat weet ek sonder liefde Jy se dis n cliche Ek en jy loop op dieselfde pad Stukkend moeg en afgemat Sterk oppad na wie weet wat Sterk oppad en dom omdat Ons sirkels loop en draaie stap Trane trane trappe trap Daar's n pyl agter die kap Uitoorle en leeg getap Vir liefde Deur storms net vir liefde Woestyne net vir liefde Jy se dis n cliche I love you anyway I love you anyway I love you anyway I love you anyway Woedend waai die wind vanaand Wolke breek en stort n traan Tvs kondig oorlog aan

You need to sign in for commenting.
No comments yet.