Francois Van Coke - Ek Wens lyrics

Published

0 571 0

Francois Van Coke - Ek Wens lyrics

Dis 'n klein stad waar ek wakker word Een waarvan ek my hele lewe lank wou ontsnap Moenie my veroordeel nie As jy teen die monsters veg Pasop om nie een te word nie Pasop om nie een te word nie Ek is bewus Dis al klaar te laat Lank genoeg geleef om in 'n strik te trap Dit is nie 'n voordeel nie As jy glo die monster is reg Pasop om nie een te word nie Pasop om nie een te word nie Ek wens vir 'n beter toekoms vir ons saam In 'n land sonder bloedbelope grond Ek wens vir minder misdaad en minder haat Ek weet nie wie my mense is nie Ek weet nie wie my mense is nie Hier is ek nou In dieselfde boot Ek is uit Maar hulle trek my net weer in Ek kan nie kant kies nie As jy met die semels meng Dan sluk die vurke jou in Dan sluk die vurke jou in Ek wens vir 'n beter toekoms vir ons saam In 'n land sonder bloedbelope grond Ek wens vir minder misdaad en minder haat Ek weet nie wie my mense is nie Ek weet nie wie my mense is nie Ek weet nie wie my mense is nie Ek weet nie wie my mense is nie

You need to sign in for commenting.
No comments yet.