(notes from the album booklet) Daar is nie 'n enkele digitale instrument op hierdie kla**ieke twelve-bar blues opname nie. Daar is niks wat kan vergelyk met die brom en suis van 'n ou valve-aangedrewe Hammond orrel nie, en Craig speel die blues soos 'n mens moet: met 'n lekker hardegat pa**ie.