Published 2016-06-22
0 673 0
my kompas se naald versteur my kaartjie reeds verbeur maar steeds bly ek 'n reisiger wat die nate van die wêreld ken 'n blinde bedouin beloof my ek sal eendag sien
You need to sign in for annotating