Verse:
So het berge groet my groot
Eks so klein as 'n rowende nood
help ons nou met daaglikse brood
Gee ons a**eblief die lewe na dood
Tien pers hemelruim laat my
in jou hart verdwyn
Groene wye weivelde
Jy is al wie my kan dra
Chorus:
Kruis my hart en skree (HOOP OM TE LEEF)
Vat my siel en skree (LAAT DIT WEER LEEF)
[Interlude]
Pre-Chorus:
Die babablou wolke lug maak my
lus om weg te vlug
stille waters diepe grond
Jy's die woorde in my mond
Chorus:
Kruis my hart en skree (HOOP OM TE LEEF)
Vat my siel en skree (LAAT DIT WEER LEEF)
Kruis my hart en skree (HOOP OM TE LEEF)
Vat my siel en skree (LAAT DIT WEER LEEF)
Kan dit wees kan dit wees? x4
Kan dit wees kan dit wees? (Dat ek jou nie meer vrees?)
Kan dit wees kan dit wees? (Dat ek jou nie meer vrees?)
Kan dit wees kan dit wees? (Dat ek jou nie meer vrees?)
Kan dit wees kan dit wees? (Dat ek jou nie meer vrees?)
[Interlude]
Chorus:
Kruis my hart en skree (HOOP OM TE LEEF)
Vat my siel en skree (LAAT DIT WEER LEEF)
Outro:
Kruis my hart en skree (HOOP OM TE LEEF)
(Kan dit wees kan dit wees?)(Kan dit wees kan dit wees?)
Vat my siel en skree (LAAT DIT WEER LEEF)
(Kan dit wees kan dit wees?)(Kan dit wees kan dit wees?)
Kan dit wees kan dit wees? x2