Soms verstaan ek die mense wil alleen wees
Soms verraai jou oë 'n hart wat huil
Soms wil ek ook elders sit en stil wees
Vanaand wil jy jou hart vir hardloop ruil
Ons weet ook liefde vlug maar net in sirkels
Ons weet ook elke wegloop los 'n merk
Tog verdwyn jy in die stadsligte en spikkels
En ek staan hier en wonder hoe dit werk...
En ek's lus en staan vir altyd hier en wag
En ek voel die keer is jy die een wat laaste lag

Af en aan, jy dra my soos 'n jas
In Augustus waai die winde vir jou weg
En jy los my in die somer, ek's 'n las
Ek sien jou nie meer nie maar ek hoor jou laaste lag
Hey, hey, hey!
En ek hoor jou
En ek hoor jou
Hier staan ek weer, in die langste nag
Dis die laaste keer, dat ek vir jou sal wag
En ek's lus en staan vir altyd hier en wag
Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag

Ek voel die keer is jy die een... Ha, ha, ha, ha, ha!
En ek's lus en staan vir altyd hier en wag... Na, na, na, na
Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag
En ek's lus en staan vir altyd hier en wag... Na, na, na, na
Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag
As die winde vir jou staan en weg
En ek's lus en staan vir altyd hier en wag... Na, na, na, na
Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag
En ek hoor jou
En ek's lus en staan vir altyd hier en wag
Hier staan ek weer
En ek voel die keer is jy die een wat laaste lag... Ha, ha, ha
En ek's lus en staan vir altyd hier en wag
Nie die laatste nag

Ha, ha, ha