Ek moet, by jou uitkom, by jou inkom
Met 'n broer se intensies
Stasies, sonder seine, kry jy myne
Wat is jou frekwensie?
Ek bly eerder niemand, as iemand sonde jou
Wat is jou FM Stereo?
Waar's jou kop, wie's jou Romeo?
Ek roep jou met die stem van 'n duisend seuns
Maar die man in my wil weet
Wat is jou FM Stereo?
Watter knoppie moet ek draai vir jou?
Ek roep jou met die stem van 'n duisend seuns
Maar die man in my wil weet
Tel my, by jou oorwinnings
En als wat binne, my hart verrinneweer
Kyk weg, want as jy weer kyk
Sal hy wat wegkyk, in 'n soutpilaar verteer
Ek bly eerder niemand, as iemand sonder jou ...
Wat is jou FM Stereo?
Waar's jou kop, wie's jou Romeo?
Ek roep jou met die stem van 'n duisend seuns
Maar die man in my wil weet
Wat is jou FM Stereo?
Watter knoppie moet ek draai vir jou?
Ek roep jou met die stem van 'n duisend seuns
Maar die man in my wil weet
Maar die man in my wil weet
Ek bly eerder niemand, as iemand sonder jou