Chorus:
Uh ek se nie die kind is I kombo nie
(Kombo nie)
Ma die kind soek dan net bobo's brie
(Bobo's) brie X2
Los die goete van jou the girl
(The girl)
Los die goete van jou the girl
(The girl)
Los die goete van jou X2
Verse1: (ChrisY G)
Die kind was afcool
Heti nog baie gepraati
Was van hai as jy har like
Het sy har nie daar an gepla nie
Elke dag in die huis, amper nooit op die straatie, goet op die skool kry elke jaar I nuwe naampie , ma toe sy op die hoer skool kom , skirtjie raak kort
Ya neh die kindt het overboard
Is van earrings en boue , ma die tannie se dis stront Sy wili hoori she just goes on hahah
Chorus:
ek se nie die kind is I kombo nie
(Kombo nie)
Ma die kind soek dan net bobo's brie
(Bobo's) brie X2
Los die goete van jou the girl
(The girl)
Los die goete van jou the girl
(The girl)
Los die goete van jou X2
Verse2: (ChrisY G)
( Jay-Jay-» Ooh hiezit Nou!)
Sy het nuwe maaters
Sy kom n uur laater
Sy kry vere har eerste soen was die starter , die tannie stress en wonder wa sy vergader engel in die huis ma vervrot in die straat in
By nou gan sy al by elke hok
Private uit en in , hie n pyp en ha I shot
Joe! En kyki mybru eke is gekok
Want toe ek har nog sien toe dra sy I lang rok hahahah
Chorus:
ek se nie die kind is I kombo nie
(Kombo nie)
Ma die kind soek dan net bobo's brie
(Bobo's) brie X2
Los die goete van jou the girl
(The girl)
Los die goete van jou the girl
(The girl)
Los die goete van jou X2
Verse3: (Jay-Jay)
Sy soek n ou wat kan swag
Wat op har kan check
n ou met n dollar wat kan kyk agter har holle , n ou met n plaat wat har kan uit vat tot by spar
As jy wil met har praat dan wil sy jou haat , vertel jou stink en vra wat mak jy dit jou saak.
Soos ChrisY G & Jay-Jay ek is mingepla
Afcool doen net jou ding en dit is nxa kyk voor en loop af in die straat
Chorus:
ek se nie die kind is I kombo nie
(Kombo nie)
Ma die kind soek dan net bobo's brie
(Bobo's) brie X2
Los die goete van jou the girl
(The girl)
Los die goete van jou the girl
(The girl)
Los die goete van jou
Hahahaha. .